'n BAIE SKERP DOGTERTJIE -- JOKE
Die Sondagskoolonderwyseres het ook eendag vir die kindertjies gevra waarom hulle in die kerk moet stilsit. 'n Baie skerp dogtertjie antwoord toe vinnig: "Omdat die ouderlinge slaap."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--