'n BEJAARDE DAME

'n BEJAARDE DAME -- JOKE





'n Bejaarde dame het op die grens tussen North Dakota en Kanada gebly. Daar was vir jare 'n twis oor waar hulle nou eintlik tuishoort. Op 'n dag kom haar seun met 'n dokument ingestap en sê "Die regerings het besluit ons kan by North Dakota ingelyf word as ons dit verkies. Wat sê ma daarvan?" Sonder om 'n oomblik te huiwer sê die dame "Aanvaar dit onmiddellik - ek dink nie ek sal nog een van daai koue Kanadese winters deurstaan nie!



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--