'n BLONDINE HET WERK GEKRY Joke

'n BLONDINE HET WERK GEKRY JOKE


'n Blondine het werk gekry as sekretaresse, Baas: "Juffrou, slaan tog net vir my mnr Strydom se nommer in die gids na."

Na twee uur vra die baas weer: "Hoe vorder jy met daardie nommer?" Blondine: "Sjoe meneer. Ek is nou al by die H's."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--