'n BLONDINE SEKRETARESSE WORD

'n BLONDINE SEKRETARESSE WORD -- JOKE


'n Blonde sekretaresse word ingeroep na die direkteure se kantoor, die twee manne vra haar om asseblief haar handtekening te sit op die dokument wat op die tafel le.

Sy stap nader, en plaas haar hand palm neer op die bladsy en trek n perfekte afskrif van haar hand op die bladsy.

Verbaas kyk die twee mans na mekaar, en sy staan op en verlaat die kantoor.

Die een direkteur se vir die ander een: "Ek is amper spyt ons het haar nie gevra om te parafeer nie".


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--