'n DUBBEL BESPREKING -- JOKE
Daar was 'n dubbel bespreking op een van die kajuite. Die offisier aan diens wou die saak regstel en vra aan die dame: "Wil u 'n binne- of 'n buite kajuit hê?"
Die dame antwoord : "Wel, dit lyk vir my na reën, so ek dink 'n binnekajuit gaan beter wees!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--