'n GROEPIE TOERISTE

'n GROEPIE TOERISTE -- JOKE




'n Groepie toeriste besoek die Sudwala grotte en verstom hulle aan die interessante formasies wat die stalagmiete en stalagtiete gevorm het. Op die vraag hoe oud die formasies dan is, antwoord die gids: "Drie miljoen en vyf jaar!" "Hoe kan jy so presies weet?" vra een van die toeriste. "Wel," antwoord die gids ' . . . toe ek vyf jaar gelede hier oorgeneem het as gids, het die baas vir my gesê die goed is drie miljoen jaar oud!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--