'n HAAN STAP PAASSONDAG

'n HAAN STAP PAASSONDAG -- JOKE




'n Haan stap Paassondag op die werf rond en kom op 'n nes helder gekleurde eiers agter die motorhuis af. Hy staan en bekyk die affere so van die kant af en dan weer van daardie kant af......... En toe maak hy gatskoon* oor die werf na die pou se kampie en gaan bliksem* hom!!



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--