'n KLOMPIE JARE

'n KLOMPIE JARE -- JOKE



'n Klompie jare gelede kom 'n Skotse politikus op Springbok en hy dra sy tradisionele drag. 'n Werker kom by hom verby en groet beleefd: "More, miesies." Die skot vlieg vererg om: "I'm not your bloody missus!" Net toe kom 'n vlaag wind op en lig die skotse rokkie tot by sy heupe. Die werker het die spulletjie so bekyk en al brommende weggestap: "Hauk, is daam 'n bul van 'n miesies daai!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--