'n MAN JAAG DEUR

'n MAN JAAG DEUR -- JOKE



'n Man jaag deur 'n snelstrik en besef sy flater toe hy die patrolliemotor sien wat oorgaan tot aksie. Hy besluit om weg te jaag maar sien hoe die patrolliemotor hom stadig maar seker inhaal. Ten einde laas besluit hy maar om te stop en die gevolge te dra. Toe die beampte by hom kom, haal dié sy boekie uit sy sak en sê vir die bestuurder. "Kyk man, ek het 'n moeilike dag gehad en nou staan jy nog en wegjaag ook. Jy beter 'n baie goeie verskoning opdis sodat ek jou nie moet toesluit nie!" "Ag," sê die man " . . .my vrou het verlede week met 'n patrollieman weggeloop en ek dog toe dis jy wat haar dalk wil terugbring!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--