'n OMIE VAN IN DIE

'n OMIE VAN IN DIE -- JOKE


'n Omie van in die tagtig storm op 'n dag die biegstoel van sy plaaslike Katolieke Kerk binne. "Vader, ek moet bieg," sê hy. "Ek is 82 jaar oud, en so iets het nog nooit met my gebeur nie. Ek stap nog rustig in Voortrekkerweg af, toe stop 'n pragtige meisie van so 20 my om pad te vra. Ons begin gesels, en die volgende wat ek weet is ons in haar woonstel en ons het die hele middag lank wonderlike liefde bedryf."

"So," antwoord die priester versigtig. "Wanneer was jou laaste bieg?" "O, ek was nog nooit by die bieg nie," erken die omie. "Waarom nie?" wil die priester weet. "Ek is Joods, my van is Silberstein," antwoord die omie. "Maar waarom vertel jy jou storie dan aan my?" "Verdomp!" sê die omie. "Ek vertel my storie aan almal!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--