'n PROKUREUR WAS BESIG

'n PROKUREUR WAS BESIG -- JOKE



'n Prokureur was besig om 'n polisieman onder kruisverhoor te plaas in die hof. Vraag: "Het jy die verdagte, my kliënt, self sien vlug van die plek?" Antwoord: "Nee, maar ek het 'n persoon sien hardloop wat voldoen het aan 'n beskrywing van 'n verdagte" Vraag: "Wie het hierdie beskrywing gegee?" Antwoord: "Die polisieman wat op die misdaad afgekom het" Vraag: "Vertrou jy ander polisiemanne?" Antwoord: "Met my lewe" Vraag: " MET JOU LEWE? Sê vir my het julle kleedkamers by julle kwartiere. . . 'n plek waar julle uittrek en julle goed bêre?" Antwoord: "Ja ons het" Vraag: "En het jy 'n toesluit kabinet met 'n slot in daai kamer?" Antwoord: "Ja, ek het" Vraag: " "Nou hoekom is dit nodig - as jy jou kolegas "met jou lewe" vertrou - om enigsins 'n slot aan jou kabinet te hê?" Antwoord: Ons kwartiere is in dieselfde gebou as 'n hof en dit gebeur somtyds dat prokureurs ook van ons fasiliteite gebruik maak!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--