'n RYK BLONDINE SIEN

'n RYK BLONDINE SIEN -- JOKE


'n Ryk blondine sien 'n boemelaar by die supermark se parkeerterrein. Hy staan op sy knieë en eet gras. "Is jy honger?" vra sy baie ontsteld. Hy knik sy kop. "Kom saam huis toe," sê sy. "Ek kan nie," antwoord hjy. "My hele familie is ook hier." "Bring hulle almal saam, By my huis staan die gras net so hoog."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--