NA AANLEIDING VAN MENSE

NA AANLEIDING VAN MENSE -- JOKE


Na aanleiding van mense met allerhande verdraaide seksuele voorkeure wat nou skielik "uit die kas" wil kom! Op 'n koue wintersoggend iewers waar dit baie sneeu (seker Europa) sit 'n voeltjie op 'n takkie en bibber van die koue. Daar kom 'n perdewa verby en een van die perde mis in die sneeu. Die stoompies trek uit die mis, en die voeltjie vlieg af en pik in die mis rond, want in só 'n hoop mis is daar altyd iets te vinde. Daarna voel die voeltjie só goed van die kossies en die hittetjies in sy lyfie, dat hy tot op die top van die boom vlieg en uit volle bors sing, want hy voel so goed. 'n Seuntjie wat in die omgewing is met sy geweertjie (seker nie 'n kettie nie, want dis onbekend of ketties in Europa gebruik word!) hoor die gesing van die voeltjie, kruip nader en skiet die arme voeltjie morsdood. Die les van die storie is dat as jy self vol gemors is moet dit nie aan die wêreld uitblaker nie.

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--