NA DIE ONDERONSIE

NA DIE ONDERONSIE -- JOKE





Na die onderonsie sê die vrou "Ek was 'n dwaas om met jou te trou" Die man antwoord " Kan wees - maar ek was so verlief op daai stadium dat ek niks agtergekom het nie."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--