NADAT BRITTANY

NADAT BRITTANY -- JOKE



Nadat Brittany 'n ruk gespook het om die botteltjie met pille oop te maak, verduidelik ma dat die prop "Kinderproef" is en dat sy sal moet help. Met groot oë vra Brittany: "Maar hoe het die botteltjie geweet dis ek wat hom wil oopmaak?"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--