NIE BAIE GOED GEDOEN NIE

NIE BAIE GOED GEDOEN NIE -- JOKE





Die seuntjie het nie baie goed op skool gedoen nie. Eendag kom staan hy langs die juffrou en sê: "Ek wil nie vir Juffrou laat skrik nie, maar my pa het gesê as my punte nie verbeter nie, gaan iemand 'n goeie pak slae kry!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--