NOEM EEN BELANGRIKE DING

NOEM EEN BELANGRIKE DING -- JOKE


Juffrou: Noem een belangrike ding wat ons nie tien jaar terug gehad het nie.
Jannie: Vir my juffrou.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--