ONDER IN DIE WERELD BEGIN

ONDER IN DIE WERELD BEGIN -- JOKE




“My seun het onder in die wêreld begin,” spog Koos, “en nou’s hy bo.”
“Ek’s bly, Koos,” sê sy vriend,. “Wat doen hy nou?”
“Hy was eers ‘n skoenmaker, nou’s hy ‘n haarkapper,” sê Koos.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--