ONDERWYSER VRA KOSIE

ONDERWYSER VRA KOSIE -- JOKE



Onderwyser vra Kosie om sinne met konsistorie & konfiskeer te maak.Hy dink en vra of hy maar een sin met albei woorde in,kan maak. Ja se onnie.Kosie: Sondag het ons gesin n ent gaan ry. Toe my pa by die stop,stamp n kar ons van agter.Ma vra dat pa kalm bly en nie baklei nie.Pa se hy wil net hoor wat is die kont se storie. Toe wil die agterste ou agteruit ry en daar haak hy ons kar se bumper.Met pa se uitklim se hy "nou gaan ek die kont verskeer.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--