ONS KIND HET GRAAG SAAMGEGAAN

ONS KIND HET GRAAG SAAMGEGAAN -- JOKE



Ons kind het graag saamgegaan as ons iemand moes afsien op die lughawe - dan kyk hy hoe die vliegtuig opstyg en hou aandagtig dop soos wat dit kleiner en kleiner word. Kom die dag toe hy sy eerste vliegtuigrit onderneem: 'n Ruk lank het hy doodstil gesit en toe vra hy: "Maar wanneer begin ons dan kleiner word?"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--