OOM EN TANNIE GAAN DOKTER -- JOKE
Die Oom en die Tannie gaan dokter toe : Die Oom vra Viagra en die Tannie vra antibiotika.
Die Dokter vra toe hoekom benodig Tannie dan Antibiotika.
Die Tannie antwoord toe: Weet Dokter hoe gevaarlik is 'n geroeste spyker !!!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--