OP HAAR VERJAARSDAG KRY

OP HAAR VERJAARSDAG KRY -- JOKE



Op haar verjaarsdag kry die kleuterskool onderwyseres allerhande geskenkies by die kinders. Die bloemiste se seunjie gee vir haar 'n pakkie. Sy hou dit bokant haar kop en sê " Ek weet wat is hier in - dis blomme!" "Dis reg, maar hoe het juffrou geweet?" vra die seuntjie. "Ag sommer net geraai." sê die juffrou. Die lekkergoedwinkel se dogterjie gee ook vir haar 'n pakkie. Hierdie keer raai sy dis lekkergoed en is weer in die kol. Toe sy die pakkie wat sy by die drankwinkeleienaar se seuntie bokant haar kop hou, sien sy dat daar 'n paar druppels uitgelek het. Sy proe daaraan en raai, "Dis wyn!" "Verkeerd!" sê die seuntjie "Dis 'n klein hondjie!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--