OP 'n DAG STAP DRIE BLONDINES

OP 'n DAG STAP DRIE BLONDINES -- JOKE



Op 'n dag stap drie blondines in die bos. Skielik sien een van hulle 'n groot spoor. Die een blondine sê: "Dit is 'n koedoespoor." "Nee," sê die tweede blondine, "dit is 'n buffelspoor." "Julle is al twee verkeerd," sê die derde blondine. "Dis 'n olifantspoor." Net daarna ry die trein verby en trap hulle al drie dood.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--