OSAMA POS VIR BUSH

OSAMA POS VIR BUSH -- JOKE


Osama is gatvol om weg te kruip en besluit om vir Bush 'n briefie te skryf net om te se dat hy nog lewe.

Bush ontvang die koevert met 'n enkel lyn wat lyk na 'n kode woord.Dit lyk vir hom soos:

370HSSV-0773H

Bush het nie 'n clue wat dit beteken nie en mail  3770HSSV-0773H na die FBI om dit te probeer ontsyfer.
Geen koek en kloe nie stuur hulle dit na die CIA wat dit na 'n moerse gesukkel na Brittanje se MI-6 stuur.
Gelukkig vir hulle is Koos van die S.A.P. daar op besoek (kamstig vir opleiding maar meer vir die toets Springbokke teen Wallis)
Hy snap dit toe onmiddelik!!!!Hy mail toe vir Bush die volgende boodskap:"Mister President you are holding the message upside down"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--