OU JAN RY OP

OU JAN RY OP -- JOKE

Ou Jan ry op 'n dag oor 'n speedtrap teen sowat 160km/h. Die spietkop aan diens sit vir ou Jan agterna. Ou Jan kry dit toe reg om elke keer 'n bult voor die spietkop te wees. As die spietkop die voorige bult op kom, gaan hy met die volgende een af. Maar ou Jan sien dat hy nie van die spietkop ontslae gaan raak nie en hy maak 'n plan... Ek trek sy kar van die pad af, maak sy boot oop, sit sy sleutel in die aansitter en sluit homself in die boot toe. Ook net betyds voor die spietkop agter hom stop. Toe Jan die spietkop hoor skreeu hy: "Help, help, maak oop, maak oop!" Die spietkop maak die die boot oop en Jan val weg: "Hel, dankie meneer! 'n Ou het my so 5min terug gekaap en in my boot toegesluit en met my weg gejaag. As jy nie hier op gedaag het nie was ek dood!" Die spietkop het so biejie rond gekyk toe sê hy: "Wel meneer die kaper is weg, jy moet maar ry, ek kan niks verder doen nie!" Al wat Jan sê is: "Dankie meneer!" (Ware verhaal)

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--