OU NASIONALE PARTY

OU NASIONALE PARTY -- JOKE


Onder die ou Nasionale Party regering vra die Minister van Onderwys die kabinet vir 'n onderwysbegroting van R100 miljoen, maar die kabinet besluit om net R20 miljoen toe te ken. Kort daarna vra die Minister van Korrektiewe Dienste vir 'n begroting van R50 miljoen, en die kabinet ken summier 'n som van R200 miljoen toe. "Nou wat gaan hier aan?" wil die Minister van Onderwys weet. "Hier kry Onderwys net 'n vyfde van ons begroting, terwyl Tronke vier maal kry wat hulle vra." "Wel," antwoord die Staatspresident, "Dink jy regtig die volgende regering gaan ons in die skool sit?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--