OU OOM LE IN -- JOKE
'n Ou oom lê in 'n plattelande hospitaal met prostaatmoeilikheid. 'n Jong seun
met 'n gebreekte been en 'n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die
oom opgeneem.
Die seun vra: "Wa-wa-wat m-m-makeer oom?"
Oom: "Prostaatmoeilikheid, ou seun."
"O-o-oom, w-w-w-wat-s p-p-prostaat m-m-m-moeilikeheid?"
Oom: "Ek pis net so swaar as wat jy praat!!!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--