OU TANNIE VAN 80 JAAR -- JOKE
'n Ou Tannie van 80 jaar het die aand 'n hot date. Sy sit voor die spieël en sit lipstiffie aan.
Sy vat aan haar lippe en sê: "Julle moet vanaand gekus word."
Sy vat aan haar borste en sê: "Julle moet vanaand gestreel word."
Sy kyk af en sê: "En jy ou Gryskat, jy moet vanaand 'n voël vang!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--