OUMA GAAN DRANKWINKEL TOE -- JOKE
Ouma gaan drankwinkel toe om Brandy vir haar vrugtekoek te koop.
Ouma: "Gee my ´n half-jack Brandy seblief."
Seun: "Ouma is cool."
Ouma: "Ek drink dit nie, ek gooi dit oor my koek.
Seun: Hel, ouma is flippen cool!
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--