OUPA HET OOK GELEER

OUPA HET OOK GELEER -- JOKE


"Oupa, ek sien oupa het ook geleer om oupa se hand voor oupa se mond te hou as oupa nies" "Natuurlik my kind - hoe moet ek anders keer dat my tande op die grond val!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--