PADDY IS OP PAD

PADDY IS OP PAD -- JOKE



Paddy is op pad huis toe met 'n bottel in sy sak toe hy strompel en hard met die aarde kennis maak.

Duiselig kom hy orent en voel 'n nattigheid aan sy been. "Ag, asseblief toggie," bid hy met toe oë, "laat dit tog net bloed wees!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--