PIET LE OP STERWE Joke

PIET LE OP STERWE JOKE


Piet lê op sterwe en met sy laaste kragte sê hy vir sy vrou wat langs hom waak: " Sarie, daar is iets wat ek jou moet vertel . . ." "Bly stil ou man - jy het die rus nodig" "Daar is iets wat ek moet bely" probeer hy weer. "Daar is niks om te bely nie - alles is reg. Rus net!" sê sy. "Ek wil in vrede sterf," sê hy weer '. . . ek het by jou beste vriendin geslaap!" sê hy moeg. "Alles reg," sê sy ". . . ek weet van alles - dis hoekom ek jou vergiftig het!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--