PIET SWART WORD

PIET SWART WORD -- JOKE


Piet Swart word aangekeer vir 'n verkeersoortreding. Hy vervies hom vir die verkeerskonstabel en noem hom 'n esel. Die verkeerskonstabel daag hom voor die hof vir naamskending. "Meneer," sê die landdros, "jy mag nie vir konstabel Viljoen 'n esel noem nie. U word met R100 beboet." "Ek mag nie vir 'n verkeerskonstabel sê hy's 'n esel nie?" "Dis korrek." "Mag ek 'n esel 'n verkeerskonstabel noem?" "As dit jou plesier sal verskaf." Piet draai stadig en moedswillig om, kyk die konstabel vas in die oë. "Tot siens, verkeerskonstabel," sê hy.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--