PIETIE MY KIND

PIETIE MY KIND -- JOKE


"Pietie, my kind. Elke keer as jy so lelik praat dan gaan daar koue rillings langs my ruggraat af." "Sjoe ouma, dan moet ouma vir pappa hoor, ouma sal sommer verkluim!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--