PLAASBRAK KUIER BY SY

PLAASBRAK KUIER BY SY -- JOKE




'n Plaasbrak kuier by sy neef in Johannesburg. Hulle sit nog so lekker en gesels toe sê die plaasbrak: "Verskoon my." "Waarheen gaan jy?" vra sy neef. "Toemaar, ek is nou-nou terug," antwoord die plaasbrak. 'n Halfuur later kom hy benoud teruggedraf. "En nou?" vra die stadsbrak. "'n Boom! Ek kan nie 'n boom kry nie!" "Pleks dat jy eerder gevra het, hier gebruik ons sommer wieldoppe!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--