PLATTELANDE HOSPITAAL

PLATTELANDE HOSPITAAL -- JOKE


'n Ou oom lê in 'n plattelande hospitaal met prostaatmoeilikheid. 'n Jong seun met 'n gebreekte been en 'n erge hakkel probleem word in dieselfde kamer as die oom opgeneem. Die seun vra: "Wa-wa-wat m-m-makeer oom?" Oom: "Prostaatmoeilikheid, ou seun." "O-o-oom, w-w-w-wat-s p-p-prostaat m-m-m-moeilikeheid?" Oom: "Ek pee net so swaar as wat jy praat!!!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--