PLEIT JY SKULDIG JOKE

PLEIT JY SKULDIG JOKE


"Koos, pleit jy skuldig?" vra die landdros. "Nee, Edelagbare," antwoord Koos.

"Het jy 'n alibi?" vra die landdros. "Wat's 'n abili?" vra Koos. "Het iemand jou gesien toe jy die moord gepleeg het/"

"Gelukkig nie," antwoord Koos.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--