POTLOOD GESTEEL

POTLOOD GESTEEL JOKE


Eendag kom Jannie by die huis aan en sê: "Pa, Sussie het vandag 'n potlood by die skool gesteel." "Gaan roep vir Sussie," sê sy pa. Sussie kom met lang treë die gang af. "Sussie, het jy vandag 'n potlood by die skool gesteel?" vra Pa. "Ja, Pa" erken Sussie. "Hoekom het jy dit gedoen?" wil Pa weet. "Pa sien, Juffrou sou my doodmaak as ek nie vandag 'n potlood by die skool gehad het nie." Sê Sussie, "Toe vat ek maar ene." "Ai, Sussie, as jy net vir my gesê het, het ek vir jou een by die werk gevat." antwoord Pa.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--