PRAGTIGE DIAMANTRING

PRAGTIGE DIAMANTRING -- JOKE


'n Ou het vir sy vrou 'n pragtige diamantring vir Valentynsdag gekoop. 'n Vriend vra toe: "Ek dog sy wou een van daai nuwe 4X4's gehad het?"

 "Sy wou - maar waar koop mens 'n nagemaakte 4X4?"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--