PREDIKANT KONDIG AAN

PREDIKANT KONDIG AAN -- JOKE


Die predikant kondig aan dat hy die volgende Sondag 'n spesiale preek oor leuenaars gaan lewer. Hy vra die gemeente om solank Markus 17 te lees. Die volgende Sondag vra hy dat almal wat Markus 17 gelees het, hulle hande moet opsteek. Omtrent die hele gemeente steek hulle hulle hande op. "Dis nes ek gedink het," sê die dominee. "Die Markus-evangelie hou by hoofstuk 16 op."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--