PREDIKANT VAN BLOEMFONTEIN -- JOKE
'n Predikant van Bloemfontein kuier by sy seun in Johannesburg en loop een aand in Joubertpark toe twee dames van die nag hom nader. Hy skrik sy melk skoon weg en skree: "Hoert julle hiere!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--