PROBLEME MET REKENAAR

PROBLEME MET REKENAAR -- JOKE


Judy het probleme met haar rekenaar gehad en het dus vir John, hulle plaaslike rekenaar-guru, gevra om te kom help. Hy het 'n paar knoppies gedruk en binne 'n paar sekondes was die probleem iets van die verlede. Terwyl hy wegstap, roep sy agter hom aan: "Wat was die fout"?

Hy antwoord toe: "Doodgewoon 'n ID tienT foutjie." "'n ID tien T? Ek het nog nooit daarvan gehoor nie. Verduidelik dit vir my, ingeval dit weer gebeur."

"Skryf dit net iewers neer, dan sal jy dit sommer self kan ontrafel," antwoord hy met 'n glimlag. En toe skryf sy: "I D 1 0 T"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--