R300 VIR JOU PA LEEN

R300 VIR JOU PA LEEN -- JOKE



"Jannie," sê die juffrou, "as ek R300 vir jou pa leen en hy moet my terugbetaal teen R15 per week, hoeveel sal hy my na tien weke skuld?" "R300," sê Jannie. "Jy ken nie jou tafels nie!" raas die juffrou. "En juffrou ken nie my pa nie



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--