SES MAANDE VERWAGTEND

SES MAANDE VERWAGTEND -- JOKE



Toe ek ses maande verwagtend was met my derde enetjie kom my driejarige ingeloop in die kamer toe ek net oppad stort toe is. "Ma, jy is besig om vet te word" sê sy ondiplomaties. "Dis reg my skat maar jy moet onthou mamma het 'n babatjie wat in my maag groei" probeer ek skerm. "Ek weet," sê sy '' . . . maar wat groei in mamma se boude?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--