SEUN WOU BY SY PA

SEUN WOU BY SY PA -- JOKE




Die seun wou by sy pa weet wat is 'n verlowing.
Sy pa antwoord toe so: "Dit werk so, ek koop vir jou 'n fiets vir Kersfees. So teen Oktober gee ek hom al vir jou, en sê jy mag net met die klokkie speel, maar nog nie die fiets ry nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--