SEUNTJIE GAAN VIR SY OUPA EN OUMA

SEUNTJIE GAAN VIR SY OUPA EN OUMA -- JOKE




'n Seuntjie gaan vir sy oupa en ouma kuier, en vind sy oupa op die stoep met net 'n hemp aan. "Oupa, wat maak jy nou?", wil die seuntjie weet. "Dis die middel van die winter, jou familiejuwele sal afvries!" "Wel," antwoord sy oupa "Laasweek het ek op die stoep gesit sonder 'n serp, en my nek het styf geword. Hierdie is jou ouma se idee."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--