SEUNTJIE KOM BY SY MA

SEUNTJIE KOM BY SY MA -- JOKE

'n Seuntjie kom by sy ma en vra: "Mamma, as mens regtig nie anders kan nie, en jy moet vloek, is dit beter om die "F" woord te gebruik of om die Vader se naam ydelik te gebruik?" Sy ma sê: "Nee, mens mag glad nie een van die twee gebruik nie, dis baie lelik!" Seuntjie: "Maar as mens regtig nie anders kan nie, wat dan?" Ma: "Gebruik dan liewer die "F" woord, maar net as jy nie anders kan nie!" Seuntjie: "Goed dan, ma - daar sit 'n hottentotsf@# op jou kop!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--