SHERLOCK HOLMES -- JOKE
Sherlock Holmes en Dr. Watson gaan kamp. Hulle slaan hul tent langs 'n pragtige meer op en gaan slaap. Kort na middernag word Holmes wakker en vra aan Watson: "Watson, kyk op na die sterre en sê vir my wat lei jy af."
"Ek sien 'n miljoen sterre, en om elkeen van daardie sterre wentel 'n paar planete. Dis waarskynlik dat 'n hele paar van daardie planete dieselfde toestande ondervind as die aarde, en dus is dit moontlik dat sommige van hulle deur lewende wesens bewoon word." Holmes maak sy oë toe en sug: "Watson, jou aap, ons tent is gesteel."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--