SIES JANNIE

SIES JANNIE -- JOKE



Pa: "Sies Jannie, jy gedra jou nes 'n otjie!"
Jannie kyk verbaas na sy pa.
"Weet jy wat 'n otjie is?" vra sy pa.
"Ja PA," antwoord Jannie. "Dis die seuntjie van 'n vark."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--