SLEGTE NUUS

SLEGTE NUUS -- JOKE



'n Man kry 'n telefoon oproep van sy dokter en hy sê: In verband met die toetse wat ek op jou gedoen het - daar is goeie en slegte nuus, wat wil jy eerste hoor? Die man vra vir die goeie nuus eerste. "Wel," sê die dokter, "Die goeie nuus is dat jy nog 24 uur het om te lewe!" Geskok sê die man: As dit die goeie nuus is - wat kan die slegte nuus dan wees?" "Ek kon jou nie gister in die hande kry nie!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--